album cover

Seemeeu

5,519Pop2018
album cover
Seemeeu was released on November 9, 2018 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Die Legendes Van Afrikaanse Musiek
ReleasedNovember 9, 2018
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM146
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Meeue oor die kaai
En die deining wieg
Soos die winde waai
Lewens vry verklaar
As die vlerke sprei
En die tyd invaar
Reise onbeplan
Onbewus
Van die doel daarvan
Kompas
In die hand
En 'n vasteblik
Op 'n verreland
[Chorus]
Seemeeu neem my saam
Na waar jou reise ook heen mag gaan
Seemeeu neem my saam
Na daar waar ek vry kan asemhaal
Daar waar die lewes kanse draal
Seemeeu neem my saam
[Verse 2]
Sirkels
In die son
En ek sou ook vlieg
As ek maar net kon
Drome
Is my vlug
En ek reis so vêr
Op 'n droom se rug
[Chorus]
Seemeeu neem my saam
Na waar jou reise ook heen mag gaan
Seemeeu neem my saam
Na daar waar ek vry kan asemhaal
Daar waar die lewes kanse draal
Seemeeu neem my saam
[Bridge]
Meeue oor die kaai
En die deining wieg
Soos die winde waai
Lewens vry verklaar
As die vlerke sprei
En die tyd invaar
[Chorus]
Seemeeu neem my saam
Seemeeu neem my saam
Written by: M. Grove

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...