Lyrics

Die tyd is nou verby Jou hande is nie warm nie Jy kan nie Langer bly Jou oë het my gegroet Ek wil jou nie so Los nie maar Die lewe sê ek moet Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was En ek maak jou aan my Hart sê ritme vas Want daar is Engele wat waak oor jou Wat jou hand in die lig en die donker vas hou Daar is Engele wat by jou staan Wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan. En die tyd sal my net liewer maak vir jou En die jare sal ons drome verder bou Gesigte teen die muur Die drome van ons ure saam Is elke oomblik hier Die dag het jou kom haal En om jou weer te sien, sal ek net, als in my betaal Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was En ek maak jou aan my hart sê ritme vas Want daar is Engele wat waak oor jou Wat jou hand in die lig en die donker vas hou Daar is Engele wat by jou staan Wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan. En die tyd sal my net liewer maak vir jou En die jare sal ons drome verder bou Die tyd is nou verby Jou hande is nie warm nie Jy kan nie langer bly Jou oë het my gegroet Ek wil nie van jou weg gaan nie Maar die lewe sê ek moet Oooh ye e yeeeeee Engele wat waak oor jou Wat jou hand in die lig en die donker vas hou Daar is Engele wat by jou staan Wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan. En die tyd sal my net liewer maak vir jou En die jare sal ons drome verder bou
Writer(s): Rudie Claase Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out