album cover
Hillbrow
579
Contemporary Country
Hillbrow was released on October 31, 2013 by Brak Musiek as a part of the album Deur Die Straights
album cover
Release DateOctober 31, 2013
LabelBrak Musiek
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM145

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hugo
Hugo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Songwriter

Lyrics

Ou man sit by die straatkafees
En kyk al die mense loop heen-en-weer
Boemelaars raas by die Wimpy Bar
En Fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan
En hou dan die hand, en hou dan die hand
En hou oop die hand, ja
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou klere vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
In Quartz Straat hoor ek n meisie my roep
Daars n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra n man op die stoep
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En dis lank na twaalfuur
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag
Sy sein vir die junkies wat wag, o
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel
En stemme en musiek klink in elke woonstel
Ons sit in die son, drink wyn
Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef
Op die een wat kry wat hy vra, ja
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow
Komaan, gee jou hart vir Hillbrow
Written by: Johannes Kerkorrel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...