Credits

PERFORMING ARTISTS
Johan C Venter
Johan C Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan C Venter
Johan C Venter
Composer

Lyrics

[Verse 1]
Ons vier nie fees nie, ons vier liefde
Vier nie ontvang nie, ons vier gee
Ons vier nie kwaad nie, ons vier vrede
As 'n familie vier ons fees
[Verse 2]
Ons vier nie weemoed, ons vier glimlag
Ons vier nie haat nie, ons vier hoop
Ons vier nie dood nie, ons vier lewe
As 'n gesin vier ons geloof
[Verse 3]
En dit lyk dalk soos 'n verskoning
Om geskenke uit te deel
Maar gebroke is ons as mense
Maar sy geskenk maak ons weer heel
[Chorus]
So ons vier kersfees
Ons Koning het vir ons gekom
Ons is vrygemaak deur Hom
Al is daar liggies in ons bome
Vier ons steeds Sy geboorte
En droom van Sy herkoms
'n Vader stuur Sy Seun vir ons
Om te sterf sodat ons kan leef
Daarom vier ons Kersfees (Oh-oh, oh-oh-oh)
Oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh, oh-oh-oh
[Verse 4]
Ons vier nie ingee nie, ons vier oorgee
Ons vier nie vrees nie, ons vier krag
Ons vier nie leuens nie, ons vier opreg
'n Ster se boodskap in die nag
[Verse 5]
En dit lyk dalk soos 'n verskoning
Om geskenke uit te deel
Maar gebroke is ons as mense
Maar sy geskenk maak ons weer heel
[Chorus]
So ons vier kersfees
Ons Koning het vir ons gekom
Ons is vrygemaak deur Hom
Al is daar liggies in ons bome
Vier ons steeds Sy geboorte
En droom van Sy herkoms
'n Vader stuur Sy Seun vir ons
Om te sterf sodat ons kan leef
Daarom vier ons Kersfees (Oh-oh, oh-oh-oh)
Oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh, oh-oh-oh
[Chorus]
So ons vier kersfees
Ons Koning het vir ons gekom
Ons is vrygemaak deur Hom
Al is daar liggies in ons bome
Vier ons steeds Sy geboorte
En droom van Sy herkoms
'n Vader stuur Sy Seun vir ons
Om te sterf sodat ons kan leef
Ja, daarom vier ons Kersfees (Oh-oh, oh-oh-oh)
Daarom vier ons Kersfees
Ja, daarom vier ons Kersfees
Ja, daarom vier ons Kersfees
Ja, daarom vier ons Kersfees
Ja, daarom vier ons Kersfees
Written by: Johan C Venter
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...