album cover
Wees Lig
128
Afrikaans
Wees Lig was released on November 8, 2013 by Select Musiek as a part of the album Lig Jou Stem Op!
album cover
Release DateNovember 8, 2013
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Romanz
Romanz
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn
Lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee
Lig
Wees lig
Elke treë
Jou oë is die venster om die vuur te wys wat binne jou brand
Jou lewe is die padkaart wat die weg wys na die beloofte land
Jou hande wys sy liefde wat gebrokenes met troos omvou
Jou voete los die spore van die waarheid vir almal agter jou
Wie sal Hy kan stuur om Sy lig te wees
Wie's bereid om die sout vir die wêreld te wees
Dis ek en jy
Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee lig
Wees lig elke tree
Sonder woorde kan jy die Bybel vir die wêreld wees
In hoe jy lewe lê die verhaal wat ander tussen die lyne lees
Wat doen jy vandag om jou naaste in liefde te dien
Wat doen jy vandag sodat almal Jesus in jou oë kan sien
Sal Hy jou kan stuur om sy lig te wees
Is jy bereid om die sout vir die wêreld te wees
Staan op en kom
Wees lig
Wees 'n lig wat in die donker skyn lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee lig
Wees lig elke tree
Wees lig
Elke tree
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...