Music Video

Sandra Prinsloo (feat. Mwah)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis se Seun
Elvis se Seun
Performer
COMPOSITION & LYRICS
W. Greeff
W. Greeff
Songwriter
H. Ludik
H. Ludik
Songwriter
F Skead
F Skead
Songwriter

Lyrics

Maak jou reg dis ek en jy vanaand My hart skree, skree, skree vir jou Smoorverlief is ekke nou Ek is reg, ek voel die tyd stil staan Soos ek val, val, val vir jou Smoorverlief is ekke nou op jou Smoorverlief is ekke nou Hier is ek Kom vang my gou Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Sandra Prinsloo Hey, dis Elvis se Seun hier in die club Die beat is ek en die vonke spat So kry jou ass hier op die vloer Ek laat dus die katte koekeloer Ja, vanaand is die aand Wat ek jou gaan vang So kyk maar weg want ek weet jy's bang Maar my girl moet glad nie vrees Sal jy my Sandra Prinsloo wees Maak jou reg dis ek en jy vanaand My hart skree, skree, skree vir jou Smoorverlief is ekke nou Ek is reg, ek voel die tyd stil staan Soos ek val, val, val vir jou Smoorverlief is ekke nou op jou Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Sandra Prinsloo Ha-ha, ek jag jou rond maar jy bly wegkruip Tel tot tien dan kom jy uit Met jou hande op ek en jy allen Tien skip a few, vier, drie, twee, een Kom ek sit die donder in jou weer Ek weet wat ek doen so kyk en leer As jy like wat ek tussen die lyne lees Sal jy my Sandra Prinsloo wees Maak jou reg dis ek en jy vanaand My hart skree, skree, skree vir jou Smoorverlief is ekke nou Ek is reg, ek voel die tyd stil staan Soos ek val, val, val vir jou Smoorverlief is ekke nou op jou Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang
Writer(s): Ludik Hugo, Waldo Greeff, Ferdinand Skead Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out