album cover
Turn It Back
World
Turn It Back was released on January 1, 1999 by Karin Hougaard as a part of the album Muse
album cover
AlbumMuse
Release DateJanuary 1, 1999
LabelKarin Hougaard
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM75

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karin Hougaard
Karin Hougaard
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Karin Hougaard
Karin Hougaard
Songwriter

Lyrics

Jy kerf jou x'e uit in nat verf
Verewig so 'n teken dat ek daar was
Op jou werf
Jy kerf jou x'e uit in nat verf
Omraam dit met onthou
Al is dit reeds bederf
En met die volmaan word die ex opnuut weer heel
Gryp die lipstick en verdwyn dansend in die pypsteel
En met die volmaan as die lipstick lank reeds slaap
Lê exe wakker van hier tot in die kaap
Jy kerf jou woede uit in nat verf
Los merke op die doek
Vir haar wat daarna soek
Jy meng jou huil in met die rooi verf
Los rowwe hale in my hart tot reg teenaan die nerf
En met die volmaan word die ex opnuut weer heel
Gryp die lipstick en verdwyn dansend in die pypsteel
En met die volmaan as die lipstick lank reeds slaap
Lê exe wakker van hier tot in die kaap
Maar daars 'n vlieg innie salf
'n vlieg innie salf
Ek weet nie van jou
Maar my uithou lê op half
Jy kerf jou x'e uit in nat verf
Verewig so 'n teken dat ek daar was
Op jou werf
Jy kerf jou x'e uit in nat verf
Omraam dit met onthou
Al is dit reeds bederf
Written by: Karin Hougaard
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...