album cover
Ek Voel Jou
7
World
Ek Voel Jou was released on January 1, 1999 by Karin Hougaard as a part of the album Muse
album cover
AlbumMuse
Release DateJanuary 1, 1999
LabelKarin Hougaard
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM64

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karin Hougaard
Karin Hougaard
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Lydia Vom Hagen
Lydia Vom Hagen
Songwriter

Lyrics

Draai jou vingers om en om
In my hare rond
Blaas jou warm asem
Oor my skouers rond
Skrywe jou naam
met jou vingerpunte neer
Oor my rug
En my gesig
Koos die lakens
Wat rit om ons voel
Stadig drup die was
Van die kers se lont
Soepel weerkaats
die skadu's teen die muur
'n skildery van jou en my
Ek voel jou
En ek hoor jou
Ek rôe jou
En ek hyg vir jou
En ek hou van wat ek sien
En ek hou van wat jy doen
Ek hou jou styf teen my vas
Draai jou vingers om en om
In my hare rond
Blaas jou warm asem
Oor my skouers rond
En Skrywe jou naam
met jou vingerpunte neer
Oor my rug
En my gesig
Written by: Lydia Vom Hagen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...