album cover
Mis Jou
49
Afrikaans
Mis Jou was released on June 1, 2007 by Select Musiek as a part of the album Vat Hom Pappie
album cover
Release DateJune 1, 2007
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wicus Van Der Merwe
Wicus Van Der Merwe
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wicus Van Der Merwe
Wicus Van Der Merwe
Lyrics, Composer

Lyrics

[Verse 1]
Ek verlang na Sondae middae, ons almal saam
Na braaie in die berge, ver hier vandaan
Die reuk van jou vel in jou groot dubbelbed
Na nuwe lang toere en after party pret
[Verse 2]
Die stem uit die bos, die val was gevang
Seun van die Weskus aan jou lippe is gehang
Jy was maar net normaal as mense deesdae vra
Dié legende leef nog voor, swaar skoene om te dra
[Chorus]
Van mallemeule stories tot doedoekar se song
Jy sien die klein goed raak van bobbejaan tot blom
En ek sal antwoord as hul vra want jy was my pa
En ek mis jou, ek mis jou vanaand
[Verse 3]
Jou broers is ookal weg, afwesig nes jy
Van jou beste vriende het net skadus oorgebly
Uit wrak metaal is jy gehaal in jou laaste ure
Maar ons onthou die vlamme lag van bosbrand liefde vure
[Chorus]
O van mallemeule stories tot doedoekar se song
Jy sien die klein goed raak van bobbejaan tot blom
En ek sal antwoord as hul vra want jy was my pa
En ek mis jou, ek mis jou vanaand
[Verse 4]
Jou herinnering vervaag 'n ander se fotos
Met Koos, Jan en Pieter, jy was een van die grootes
Maar jou prentjies bly hier in my hart, net vir my
Al gaan 'n duisend eeue ook langsaam verby
[Chorus]
Van mallemeule stories tot doedoekar se song
Jy sien die klein goed raak van bobbejaan tot blom
En ek sal antwoord as hul vra want jy was my pa
En ek mis jou, ek mis jou vanaand
[Verse 5]
Ek mis jou, ek mis jou vanaand
Ek mis jou, ek mis jou vanaand
Ek mis jou, ek mis jou vanaand
Ek mis jou, ek mis jou vanaand
Written by: Wicus Van Der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...