album cover
Sewentien
152
Pop
Sewentien was released on March 20, 2014 by Leo Musiek as a part of the album Net 'n Mens
album cover
Release DateMarch 20, 2014
LabelLeo Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

Lyrics

Die manier wat jy my op die hande kon dra toe ons jonger was
Het werklik so mooi soos 'n goue ring op my vinger gepas
Jy is die een wat my so goed verstaan
Wat daai tyd kon weet waaroor die liefde gaan
Maar nou is ek spyt want ek sit hier sonder jou
En al is vandag die mooiste ding om te beleef
Wens ek soms ek kan net die ou dae oor herleef
En ek wens ek was weer sewentien
Al is dit net 'n dag saam met jou
Ek weet ek sou daai tyd nooit kon sien dat jy so lank sou wag
Maar hier's ek nou
Nog altyd sonder jou
Jy sou my altyd na die mooiste plekke in die land kon neem
Jou hart was reeds myne, maar ek het geglo jy word vir my geleen
My saggies gesoen, gesê, ek's lief vir jou
My daai tyd verseker jy gaan met my trou
Maar spyt kom te laat want ek sit nou sonder jou
En al is vandag die mooiste ding om te beleef
Wens ek soms ek kan net die ou dae oor herleef
En ek wens ek was weer sewentien
Al is dit net 'n dag saam met jou
Ek weet ek sou daai tyd nooit kon sien dat jy so lank sal wag
Maar hier's ek nou
Nog altyd sonder jou
Nou kan ek alles duidelik sien
Jy het my foute nie verdien
Ek wens ek kon die tyd net opdraai
Ek was jonk en ek was bang
Sal nooit kon dink jy't my vervang
Ek wens ek kon die tyd net terug draai
En ek wens ek was weer sewentien
Al is dit net 'n dag saam met jou
Ek weet ek sou daai tyd nooit kon sien
Dat jy so lank sou wag, maar hier's ek nou
En ek wens ek was weer sewentien
Al is dit net 'n dag saam met jou
Ek weet ek sou daai tyd nooit kon sien
Dat jy so lank sou wag, maar hier's ek nou
Nog altyd sonder jou
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...