album cover
Tattoo (Wys-My-Joune Mix)
album cover
Tattoo (Wys-My-Joune Mix) was released on January 1, 2006 by Select Musiek as a part of the album Tattoo
AlbumTattoo
January 1, 2006
LabelSelect Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Chorus]
Daar's 'n tattoo van jou naam op my linker boud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favorite tune
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man
Vir 'n vrou sal doen
[Verse 1]
In die skool was jou naam geverf op my spacecase
Ek het jou tas gedra want ons was mos gekys
Jy't my gehelp om jou huiswerk af te skryf
En ek onthou nog jou gesig toe ek jou wys
[Chorus]
Daar's 'n tattoo van jou naam op my linker boud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favorite tune
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man
Vir 'n vrou sal doen
[Verse 2]
In die Spur het ek vir jou hand gevra
In die wit wynglas was die ring wat jy nou dra
Toe ons weer kyk toe's die kinders almal daar
En vanaand sal ek jou wys as jy my vra
[Chorus]
Daar's 'n tattoo van jou naam op my linker boud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favorite tune
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man
Vir 'n vrou sal doen
[Bridge]
Daar's 'n oorbel
In die lob van my linker oor
En 'n bumper sticker op my kar wat sê
I love you
En na jare noem jy my groot kokkedoor
Dit was true love gewees
Dit was true love gewees
Patrys
[Chorus]
En daar's 'n tattoo van jou naam op my linker boud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favorite tune
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man
Vir 'n vrou sal doen
[Outro]
Ja, die dinge wat 'n man
Ja, die dinge wat 'n man
Vir 'n vrou sal doen
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...