Lyrics

Ja, daar is 3 susters 3 Susters op Drie Susters Dis lekker op Drie Susters En my mammie sê: "Jy moet fokus my kind" Ek het die pad uit die stad gevat My engine het aan die brand geslat Daar doer in die verte voor my lê Drie Susters Kan ek jou dorp toe sleep my seun? Daar's 'n telefoon wat jy kan leen Dan stel ek jou sommer voor aan 3 susters Daar is 3 susters 3 Susters op Drie Susters Dis lekker op Drie Susters "Jy moet fokus my kind" Ek ontmoet toe 3 susters 3 Susters op Drie Susters Dis lekker op Drie Susters "Jy moet fokus my kind" Marie, Johanna en Susanna Kyk na my met oë vol planne Wie het die grootste plaas hier op Drie Susters? Susanna het kanne in die hanne Johanna se plaas, het die mooiste lande Marie bak koeksisters vir Drie Susters Kies een van 3 susters 3 Susters op Drie Susters Dis lekker op Drie Susters "Jy moet fokus my kind" Ek vry na 3 susters 3 Susters op Drie Susters Dis lekker op Drie Susters "Jy moet fokus my kind" Marie, issie maer nie Haar sussie, issie lus nie Lelike Johanna het lelike planne En die oom sê: "kies!" En ek sê: "sies!" Want ek like 3 susters 3 Susters op Drie Susters Dis lekker op Drie Susters "Jy moet fokus my kind" Ja, daar is 3 susters 3 Susters op Drie Susters Dis lekker op Drie Susters "Jy moet fokus my kind" "Jy moet fokus my kind" "Sê my boet, was jy al op Tweeling?".
Writer(s): Niel Schoombie, Marc Brendon, Don Kelly, Pieter Koen Michael Nuyttens Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out