album cover
Roulette
7,629
Dance
Roulette was released on July 4, 2014 by Select Musiek as a part of the album Roulette
album cover
Release DateJuly 4, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
NRG
NRG
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

oooooooo
jou woorde se wat my hart wil hoor
maar jou dade gee iets anders voor
as ons saam is voel jy deel van my
maar op n afstand wil jy my vermy
moet ek my kanse waag om verder jou na te jaag, meer op die spel is hoe meer kan ek verloor
sit ek my geld op jou
vat ek die kans vir nou
speel ek die kleur wat jou sou
rooi of swart liefde of smart
weet jy nie? jy speel roulette met my hart
stop die wiel, breek die reel
weet jy nie? jy speel roulette met my hart
oooooooh
jy speel roulette met my
ooooooooh
jy speel roulette met my hart
jou soenne kan n man se hart verly
waarom speel jy dan so rof met my
sien jy ook wat jy verloor
hierdie kans doen hom nog een keer voor
moet ek my kanse waag om verder jou na te jaag, meer op die spel is hoe meer kan ek verloor sit ek my geld op jou
vat ek die kans vir nou
speel ek die kleur wat jy sou
rooi of swart liefde of smart
weet jy nie? jy speel roulette met my hart stop die wiel, breek die reel
weet jy nie? jy speel roulette met my hart
oooooooh
jy speel routette met my
oooooooh
jy speel roulette met my hart
12 of die 11 of die 10 ek wil jou weer sien
9 of 8 as ek mag?
7 of 6 of die 5 gaan ek of jy skuif
4 of die 3 of die 2 ek is joune
rooi of swart, liefde of smart
weet jy nie? jy speel roulette met my hart
stop die wiel, breek die reel
weet jy nie? jy speel roulette met my hart
oooooooooh
jy speel roulette met my hart
ooooooooooh
jy speel roulette met
jy speel roulette met
jy speel roulette met my hart
mmmmmmm
jy speel roulette met my hart
mmmmmmm
jy speel roulette met my hart
Written by: Adolf Vorster, Niel Schoombee, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...