album cover
Trane
4,564
Country
Trane was released on June 30, 2014 by Select Musiek as a part of the album Stilte & Storms
album cover
Release DateJune 30, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics, Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer, Lyrics
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composer, Lyrics

Lyrics

Ek sit hier en voel of ek 'n boek kan skryf
Geink met die trane van seer waar die storie dryf
Elke hoofstuk begin met liefdes drome
Maar teen die einde was dit als als verlore
Net voordat ek moed op wou gee
Het jy ingestap en als uitgevee
My glimlag het jy terug gebring
My lewe maak weer sin
Jy't opgemaak vir die trane
Nou is daar weer lag in my trane
Die spore van hartseer gedroog hier op my wang
Die laaste met jou hart gevang
Want jy het op gemaak vir die trane
Jou liefde draai toe al die krane
Die sout van die seer met 'n reënboog kom vervang
Die doring uit my hart kom haal
Jy maak op vir elke traan
Hoe sal jy weet wat jy soek as jou hart nooit stukkend was
Jy het gekom jy's die stukkie wat toe pas
Ek het my hart diep in sy kamers weggesteek
Jy het dit gesien en die kettings los gebreek
Net voordat ek moed op wou gee
Het jy ingestap en als uitgevee
My glimlag het jy terug gebring
My lewe maak weer sin
Jy't opgemaak vir die trane
Nou is daar weer lag in my trane
Die spore van hartseer gedroog hier op my wang
Die laaste met jou hart gevang
Want jy het op gemaak vir die trane
Jou liefde draai toe al die krane
Die sout van die seer met 'n reënboog kom vervang
Die doring uit my hart kom haal
Jy maak op vir elke traan
Ek het die prys betaal, en jy het my kom haal
Jy was my trane werd, jy was my trane werd
Jy't opgemaak vir die trane
Nou is daar weer lag in my trane
Die spore van hartseer gedroog hier op my wang
Die laaste met jou hart gevang
Want jy het op gemaak vir die trane
Jou liefde draai toe al die krane
Die sout van die seer met 'n reënboog kom vervang
Die doring uit my hart kom haal
Jy maak op vir elke traan
Written by: Adolf Vorster, Niel Schoombee, Pierre Rossouw
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...