album cover
Souvenir
171
Country
Souvenir was released on June 30, 2014 by Select Musiek as a part of the album Stilte & Storms
album cover
Release DateJune 30, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics, Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer, Lyrics
Michael Hammerlund
Michael Hammerlund
Composer, Lyrics

Lyrics

Op die strand
Die son het op jou lyf gebrand
Jou glimlag vang my toe onkant
Toe jy my vra wat is my naam
Jy't impress
'n Gentleman teen al die res
Daardie aand
Het jy my deur oopgemaak
Ons was saam
Net ek en jy na daardie dans
Met jou lyf teen my
Jou oë op my
Jou soen was soos
'n Souvenir wat ek kan hou
Vir altyd sal ek dink aan jou
As branders teen die maanlig breek
Hoe kan ek jou ooit vergeet?
Daai souvenir kon geld nie koop
Ons was so vol van tiener hoop
Al het ons paaie van mekaar geskei
Bly 'n souvenir by my
Elke jaar
Desember maande was te kort
Kon ek leer
Ons het te gou groot geword
En ek wens jy was weer hier, jy was weer hier
Met jou lyf teen my
Jou oë op my
Jou soen was soos
'n Souvenir wat ek kan hou
Vir altyd sal ek dink aan jou
As branders teen die maanlig breek
Hoe kan ek jou ooit vergeet?
Daai souvenir kon geld nie koop
Ons was so vol van tiener hoop
Al het ons paaie van mekaar geskei
Bly 'n souvenir by my
Ek soen dit nou
Dit gaan oor jou
Miskien hoor jy 'n liedjie oor die radio
Kan nie vergeet
Net jy sal weet
Daai tyd wat ons kon deel was onvergeetlik
Ons was so vol van tiener hoop
Al het ons paaie van mekaar geskei
Bly 'n souvenir by my
'n Souvenir wat ek kan hou
Vir altyd sal ek dink aan jou
As branders teen die maanlig breek
Hoe kan ek jou ooit vergeet?
Daai souvenir kon geld nie koop
Ons was so vol van tiener hoop
Al het ons paaie van mekaar geskei
Bly 'n souvenir by my
'n Souvenir wat ek kan hou
Vir altyd sal ek dink aan jou
As branders teen die maanlig breek
Hoe kan ek jou ooit vergeet?
Written by: Adolf Vorster, Michael Hammerlund, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...