album cover
Deur Die Deur
262
Country
Deur Die Deur was released on June 30, 2014 by Select Musiek as a part of the album Stilte & Storms
album cover
Release DateJune 30, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elizma Theron
Elizma Theron
Lyrics, Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics, Composer

Lyrics

Niks is ooit genoeg nie
En krummels maak nie vol nie
Maar ek het nou genoeg gehad
Jou woorde maak nie sin nie
En praat voel net te laat
Kom ons wag en kyk nie
Die krope wil nie uit nie
En hoekom's het teveel geraak
Jou stilte maak nie reg nie
En praat voel net te laat
Hier staan ek weer en ek's deur als behalwe deur die deur
Draai jou rug want jou oë hou my terug
Deur die deur wag daar weer nuwe kanse wat sal keer
Dat ek nooit weer sal staan voor die deur
Ek sal nooit weer staan voor die deur
My kar kan nie meer ry nie
Dit werk nie meer vir my nie
Ons liefde het te min geleer
Ons bly nie altyd jonk nie
Hoe laat is dit te laat
Jy kyk maar kan nie sien nie
Ek pleit maar jy's nie hier nie
Ons vuur het toe soos ys geraak
Daar is nie tyd vir my nie
Hoe laat is dit te laat
Hier staan ek weer en ek's deur als behalwe deur die deur
Draai jou rug want jou oë hou my terug
Deur die deur wag daar weer nuwe kanse wat sal keer
Dat ek nooit weer sal staan voor die deur
Ek sal nooit weer staan voor die deur
Het my vlerke gekry
En ek wil hulle sprei
Sonder jou wat my vashou
My hart is te groot
Om leeg te staan voor jou
Hier staan ek weer en ek's deur als behalwe deur die deur
Draai jou rug want jou oë hou my terug
Deur die deur wag daar weer nuwe kanse wat sal keer
Dat ek nooit weer sal staan voor die deur
Hier staan ek weer en ek's deur als behalwe deur die deur
Draai jou rug want jou oë hou my terug
Deur die deur wag daar weer nuwe kanse wat sal keer
Dat ek nooit weer sal staan voor die deur
Ek sal nooit weer staan voor die deur
Ek sal nooit weer staan voor die deur
Written by: Elizma Theron, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...