album cover
Mosterdsaad
3,099
Christian & Gospel
Mosterdsaad was released on August 1, 2014 by Select Musiek as a part of the album Manne Wat Glo
album cover
Release DateAugust 1, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM59

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Manne Wat Glo
Manne Wat Glo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
L Ferreira
L Ferreira
Composer

Lyrics

Hy't die mosterdsaad kom plant in my
Met Sy Woord het Hy dit nat gelei
En 'n sonstraal van liefde daaroor laat skyn
En die mosterdsaad word 'n lewensboom
Gewortel langs 'n waterstroom, en dra vrugte
Van geloof, liefde en hoop
En as jy my vra, hoe ek staande bly
In 'n stukkende wêreld rigting kry
Dan kan ek bely
Dis die mosterdsaad in my
En as ek sou wonder hoe jy bly vertrou
In die donkerte steeds rigting hou
Dan sien ek dit gou
Dis daai mosterdsaad in jou
Is daar 'n stormwind oor jou stormsee?
Is jy bang jy sink, gee die eerste tree
Na waar die Meester van die weer op die water staan
Dit is nooit te laat om met jou berg te praat
En uit te spel wat die Woord vertel
Van dié wat glo in die krag van die Here se Naam
En as jy my vra, hoe ek staande bly
In 'n stukkende wêreld rigting kry
Dan kan ek bely
Dis die mosterdsaad in my
En as ek sou wonder hoe jy bly vertrou
In die donkerte steeds rigting hou
Dan sien ek dit gou
Dis daai mosterdsaad in jou
Die voedingskrag in die Lewensbrood
Is die krag van die mosterdwoord
En as jy my vra, hoe ek staande bly
In 'n stukkende wereld rigting kry
Dan kan ek bely
Dis die mosterdsaad in my
Ooh en as ek sou wonder hoe jy bly vertrou
In die donkerte steeds rigting hou
Dan sien ek dit gou
Dis daai mosterdsaad in jou
Ja, as ek sou wonder hoe jy bly vertrou
In die donkerte steeds rigting hou
Dan sien ek dit gou
Dis daai mosterdsaad in jou
Dan sien ek dit gou (Dit is die)
Mosterdsaad in jou
Dan sien ek dit gou
Dis daai mosterdsaad in jou (Mosterdsaad in jou)
Written by: L Ferreira
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...