Credits
PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jakkie Louw
Composer
Lyrics
[Verse 1]
Ek droom die ander dag 'n bietjie
En ek skryf toe 'n liedjie van my jeug
Ek wens ek kon dit weer beleef
En ek droom van die meisie
Met die blou-blou oë en dis jy
Al die jare het jy by my gebly
[PreChorus]
Die dae was so kort
Maar nou het ons oud geword
Nou's die dae maande
Maar onthou jy nog die aandes
[Chorus]
Toe ons jonk was?
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas
Want toe ons jonk was
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas
[Verse 2]
Ons blaai deur die fotos
Mis die pelle wat dood is en ons treur
Wat het met die tyd gebeur?
Maar ek sien
Die meisie met die mooiste lag raak mooier elke dag
En jy laat my glimlag
[PreChorus]
Die dae was so kort
Maar nou het ons oud geword
Nou's die dae maande
Maar onthou jy nog die aandes
[Chorus]
Toe ons jonk was?
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas
Want toe ons jonk was
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas
[Chorus]
Dis toe ons jonk was
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas
Want toe ons jonk was
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas
[Chorus]
Want toe ons jonk was
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas
Want toe ons jonk was
Ek en jy en 'n bottel Tas
Altyd gedeel
Written by: Jakkie Louw