Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Performer
D. East
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elizma Theron
Composer
D. East
Composer
Lyrics
Rugby is die sport wat ons hart laat klop
Ons hou die blinkkant bo
Op 'n Saterdaemiddae vir ons spanne op
Ons hou die blinkkant bo
Skree jy hey vir die manne van die Blou Bul span
Of is jy dalk 'n Haai wat in die tenk rond hang?
Kies uit die Griquas, WP, Leeus of Cheetahs dan
Maar hou die blinkkant bo
Skree jy-jo, jy-jo, jy-jo, jy-jo
Vir rugby, rugby, rugby
En die span wat jou hart laat roer
Skree jy-jo, jy-jo, jy-jo, jy-jo
Want rugby, rugby, rugby
Is die naam van ons bloedgroep
Rugby is die sport wat ons hart laat klop
Ons hou die blinkkant bo
Ons hou van ruck, hak, drie druk en doele skop
Ons hou die blinkkant bo
Kook jou bloeddruk ook as die ref jou skok
Met 'n geelkaart teen jou span?
Maar dit maak nie regtig saak, dis die ref se taak
Wys nou jou blinkkant, man
Skree jy-jo, jy-jo, jy-jo, jy-jo
Vir rugby, rugby, rugby
En die span wat jou hart laat roer
Skree jy-jo, jy-jo, jy-jo, jy-jo
Want rugby, rugby, rugby
Is die naam van ons bloedgroep
Skree jy hey vir die manne van die Blou Bul span
Of is jy dalk 'n Haai wat in die tenk rond hang?
Kies uit die Griquas, WP, Leeus of Cheetahs dan
Maar hou die blinkkant bo
Skree jy-jo, jy-jo, jy-jo, jy-jo
Vir rugby, rugby, rugby
En die span wat jou hart laat roer
Skree jy-jo, jy-jo, jy-jo, jy-jo
Want rugby, rugby, rugby
Is die naam van ons bloedgroep
Skree rugby, rugby, rugby
Vir die span wat jou hart laat roer
Want rugby, rugby, rugby
Is die naam van ons bloedgroep
Written by: D. East, Elizma Theron