album cover
Dans, Dans, Dans
1,411
Christian & Gospel
Dans, Dans, Dans was released on April 17, 2015 by Merchant Music as a part of the album Nou En Vir Altyd
album cover
Release DateApril 17, 2015
LabelMerchant Music
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM77

Music Video

Music Video

Credits

Lyrics

In die skadu van die sekelmaan
Staan ons klein in die Groot karoo
Waar die suider kruis ons weer kom wys
Daar is meer om in te glo
Dit was hier waar ons mekaar sou vind
Daar in die stof toe die druppels val
Ek was vas oortuig my knieë sou hou
Ek dog ek staan nog toe lê ek al
Dans, dans, dans op die ritme van die reën
My voete ken die trap as die vlaktes begin dreun
Jy, jy, jy het sowaar my hart kom steel
In die Groot karoo sommer so
(Oh-oh)
Saam met jou wil ek tot laat aand lag
En een vir een al die sterre tel
Tot die dag weer breek op die horison
Om ons storie nog verder te vertel
Dans, dans, dans op die ritme van die reën
My voete ken die trap as die vlaktes begin dreun
Jy, jy, jy het sowaar my hart kom steel
In die Groot karoo sommer so
Dit is hier waar al ons vrees verdwyn
En ons weer onself kan vind
Waar ons saam die toekoms in kan dans
Met die lag en vryheid van 'n kind
Dans, dans, dans op die ritme van die reën
(Oh, oh-oh-oh)
Ons voete ken die trap as die vlaktes begin dreun
Jy, jy, jy het sowaar my hart kom steel
(Oh, oh-oh-oh)
In die Groot karoo
Dans, dans, dans op die ritme van die reën
(Oh, oh-oh-oh)
Ons voete ken die trap as die vlaktes begin dreun
Jy, jy, jy het sowaar my hart kom steel
(Oh, oh-oh-oh)
In die Groot karoo in die Groot karoo in die Groot karoo
Sommer so uh-uh-uh
(Oh, oh-oh-oh)
Sommer so
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...