album cover
S.O.S
album cover
S.O.S adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Ampie du Preez Songs tarafından 7 Eylül 2015 tarihinde yayınlandıNiks En Niemand
7 Eylül 2015
FirmaAmpie du Preez Songs
DilEnglish
BPM136
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Jy sê môre, maar dis aand hier
Jy ry werk toe, dis al twaalfuur hier
En ek bel jou maar dis jou voicemail wat ek bly hoor
Is dit koud daar, nee, dis somer
Net my hart's koud en verlore
En ek Skype jou, maar dit lui net oor en oor
[PreChorus]
Stuur vir my 'n poskaart
'n Duif uit Mexico
'n Briefie in 'n bottel as jy wil
[Chorus]
Stuur 'n SMS
En ek hoop dat ek gou van jou sal hoor
Of 'n MMS
'n Foto met die boodskap, "Ek wil jou nie verloor"
Kry jy my S.O.S?
Wonder of jy ook nou verlang na my
Stuur 'n SMS
Ek hoop ek kry 'n SMS
[Verse 2]
Ek het rande, jy het ponde
Ek wil jou stem hoor, is dit sonde?
En ek Facebook jou, sê my wie't met jou getoor?
Kyk jy ook na die sterre?
Nee, die son skyn, ek't geen woorde nie
En ek tweet jou, maar ek het klaar die stryt verloor
[PreChorus]
Stuur vir my 'n poskaart
'n Duif uit Mexico
'n Briefie in 'n bottel as jy wil
[Chorus]
Stuur 'n SMS
En ek hoop dat ek gou van jou sal hoor
Of 'n MMS
'n Foto met die boodskap, "Ek wil jou nie verloor"
Kry jy my S.O.S?
Wonder of jy ook nou verlang na my
Stuur 'n SMS
Ek hoop ek kry 'n SMS
[Bridge]
En ek dink weer aan jou lyf
Gaan ek jou ooit weer sien?
Gee my weer 'n kans wat ek verdien
[Chorus]
Stuur 'n SMS
Stuur 'n SMS
En ek hoop dat ek gou van jou sal hoor
Of 'n MMS
'n Foto met die boodskap, "Ek wil jou nie verloor"
Kry jy my S.O.S?
Wonder of jy ook nou verlang na my
Stuur 'n SMS
Ek hoop ek kry 'n SMS
Written by: Ampie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...