Şarkı sözleri

Belowe my Die beloofde land Belowe my Die beloofde land Ek weet hoe dit voel om te vlieg Al ooit gewonder Al ooit verdrink Word wakker dis more Ons kan wees wat ons wil Aan daardie kant Geen reëls Geen kontant Geen reëls Geen kontant Ek weet hoe dit voel om te vlieg Al ooit gewonder Al ooit verdrink Word wakker dis more Ons kan wees wat ons wil Aan daardie kant Geen reëls Geen kontant Geen reëls Geen kontant Belowe my Die beloofde land Of is dit klaar hier Aan die ander kant Van die spektrum Hoe dit ookal sy Belowe my Die beloofde land Belowe my Die beloofde land Of is dit klaar hier Aan die ander kant Van die spektrum Hoe dit ookal sy Belowe my Die beloofde land Ek weet hoe dit voel om te vlieg Al ooit gewonder Al ooit verdrink Word wakker dis more Ons kan wees wat ons wil Aan daardie kant Geen reëls Geen kontant Geen reëls Geen kontant Ek weet hoe dit voel om te vlieg Al ooit gewonder Al ooit verdrink Word wakker dis more Ons kan wees wat ons wil Aan daardie kant Geen reëls Geen kontant Geen reëls Geen kontant Belowe my Die beloofde land Of is dit klaar hier Aan die ander kant Belowe my Die beloofde land Of is dit klaar hier Aan die ander kant Van die spektrum Hoe dit ookal sy Belowe my Die beloofde land Belowe my Die beloofde land Of is dit klaar hier Aan die ander kant Van die spektrum Hoe dit ookal sy Belowe my Die beloofde land
Writer(s): Die Heuwels Fantasties Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out