album cover
Blommekind
album cover
Blommekind adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Vonk Musiek tarafından 3 Nisan 2016 tarihinde yayınlandıOpge-Rhaap
Released3 Nisan 2016
FirmaVonk Musiek
BPM139
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

As jy swem is dit gewoonlik teen die stroom van die res?
En as meeste mense mik na oos gaan jy wes? (Gaan jy wes?)
As jy droom ruik jy lavental aan jou lyf?
En jy dra nog altyd daisies in jou kuif? (In jou kuif?)
Maak los die blommekind in jou tog net vir nou
Want jy doen alles wat ander
Wat ander mense wou
Maak los die blommekind in jou tog net vir nou
Want die blommekind kom uit
Ja, die blommekind kom uit as jy jou blomme vou
Jy kleur jou lewe in met vetkruit en pastel (En pastel)
En jou praat raak ook maar min as iets jou kwel
Maak los die blommekind in jou tog net vir nou
Want jy doen alles wat ander
Wat ander mense wou
Maak los die blommekind in jou tog net vir nou
Want die blommekind kom uit
Ja, die blommekind kom uit as jy jou blomme vou
So sê my hoekom is daar trane
Oor jou wange rooi vanaand?
As jy saggies oor hom fluister
Oor daai aand in Julie maand
Maak los die blommekind in jou tog net vir nou
Want jy doen alles wat ander
Wat ander mense wou
Maak los die blommekind in jou tog net vir nou
Want jy doen alles wat ander
Wat ander mense wou
Maak los die blommekind in jou tog net vir nou
Want die blommekind kom uit
Ja, die blommekind kom uit as jy jou blomme vou
Written by: Jan Rhaap
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...