album cover
Here Man
588
Rock
Here Man adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Piet Pompies Records tarafından 27 Eylül 2013 tarihinde yayınlandıBloed, Sweet en Trane
album cover
Çıkış Tarihi27 Eylül 2013
FirmaPiet Pompies Records
DilFelemenkçe
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM137

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Songwriter

Şarkı sözleri

Oppad met groot verwagting
en drie van ons is hier
Het dit op straat gekoop
dis seker hoekom dit nie werk nie
Slaap in die kar slaap min
en teen sonop begin ons weer
teen die middag was ek uit
teen die middag was ek uit
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
word wakker op 'n plaas
en drie van ons wat weer sien
'n trippel op papier
dis 'n ander dier dis 'n nuwe uur
lang storie kort
loop vas in 'n jong man in kakie se vuis
na die eerste hou was ek uit
na die eerste hou was ek uit
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
Kom by in die polisiestasie
veterloos maar 'n brein vol
'n reservis het my opgetel
gearresteer gemoer gedrag oproerig
ek is in 'n sel met dronkes
tienuur kan ons gaan
van my sellmaats bedel
voor 'n drankwinkel en se
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
Here man dis goed om jou hier te sien
Written by: Van Coke Kartel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...