Şarkı sözleri

Musiek Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom As sy droom Sy sê daar is bitter baie dinge Wat sy nog wou doen Musiek Sy vra: "is jy wakker?" hy sê ja En sy vra Sê my wat sou jy doen met n miljoen? Een miljoen woorde? Musiek Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In n nuwe taal vir ons gebore oooo Een miljoen woorde Musiek Ek skryf jou naam op die stam van n boom Waar jy nou woon En ek wens ek kan jou nog een keer vra Hey wat doen ons vandag? Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In n nuwe taal vir ons gebore ooooo Een miljoen woorde Musiek Een miljoen woorde Musiek Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In n nuwe taal vir ons gebore ooooo Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In n nuwe taal vir ons gebore ooooo Een miljoen woorde Musiek Een miljoen woorde Hy sê hy sukkel om te slaap as sy droom As sy droom Droom van haar.
Writer(s): Jakkie Louw Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out