Müzik Videosu

Jan Bloukaas - Desember ft. Mariné Moffat
{artistName} adlı sanatçının {trackName} müzik videosunu izle

Şurada:

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Vocals
Mariné Moffat
Mariné Moffat
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Producer

Şarkı sözleri

Ek is koud, So dalk kort ek 'n bietjie meer van jou, My siel is sag en hierdie lewe is net-net te hard, Ek sukkel om te praat, maar darem is jy daar, Jy is my stem, maar nou is jy stil. So staan op, Skree hard, As jy die pad na vryheid soek, volg net jou hart, Skree sag, spring en dans nog 'n keer, raas nog 'n keer, Ons-ons wys hulle weer, en weer 'n keer, wa-wa-wat in ons steek, Keer op keer sal ons probeer. Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie, As jy voel jy moet skree moenie fluister nie, Die wereld breek jou, maar ek sal nooit, So in die donker soek ek soms lig En ander kere maak die lig my strik En elke sitsuasie en my medikasies, Dis tyd vir nog 'n voorskrif. Ek kort 'n breek, 'n vakansie of rus, Maar ek dink jy sal doen, want ons voel soos Desember *Musiek* So hier gat ons weer terug op, op uit die bed en in verkeer Ek is mal in my kop, maar dis okei wan-want jy is ook, Ek sukkel om te praat, maar darem is jy daar, Jy is my stem, maar nou is jy stil. So staan op, Skree hard, As jy die pad na vryheid soek, volg net jou hart, Skree sag, spring en dans nog 'n keer, raas nog 'n keer, Ons-ons wys hulle weer, en weer 'n keer, wa-wa-wat in ons steek, Keer op keer sal ons probeer. Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie, As jy voel jy moet skree moenie fluister nie, Die wereld breek jou, maar ek sal nooit, So in die donker soek ek soms lig En ander kere maak die lig my strik En elke sitsuasie en my medikasie, Dis tyd vir nog 'n voorskrif. Ek kort 'n breek, 'n vakansie of rus, Maar ek dink jy sal doen want ons voel soos Desember *Musiek*
Writer(s): Jean Du Plessis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out