album cover
Siff Inni Diffness
290
Afrikaans
Siff Inni Diffness adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals tarafından 18 Mayıs 2018 tarihinde yayınlandıLewe
album cover
AlbümLewe
Çıkış Tarihi18 Mayıs 2018
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM127

Şarkı sözleri

Siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff, siff, siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff in die diffness
Siff, siff, siff in die diffness
Oukei, haai daar, Tannie
Wat nie lyk asof sy meer kan nie
Ruk en ruk en skud dit inni diffness
Asof jy môre nie meer mag nie
Kyk hier, ek is lus vir dans
Lus vir rondruk en boere-trance
So maak, maak, maak, maak, maak reg om te dans
Skud dit asof jy siff is in die diffness
Kyk hier, ek is lus vir kattekwaad
Lus vir amok in die aande maak
Lus om by 'n universiteit te staak
Lus vir 'n broodjie met ham en snaaks
Dink jy dis 'n grap?
Hierdie is nie iets om oor te lag
Dames, sê net gou dat ek mag
"Sal jy, Bloukaas?"
Hie-ne-ne-ni-ne-ne-ni-ne-ne-na
Hoor hoe goed ek kan mompel, bra
Spoeg vuur net soos 'n draak
Kan 2-minute noodles in een minuut maak
So siek ek sal in jou sitkamer braak
Ek sal die skerm van jou iPhone kraak
Skud dit, Berta
Oukei, haai daar, Tannie
Wat nie lyk asof sy meer kan nie
Ruk en ruk en skud dit inni diffness
Asof jy môre nie meer mag nie
Kyk hier, ek is lus vir dans
Lus vir rondruk en boere-trance
So maak, maak, maak, maak, maak reg om te dans
Skud dit asof jy siff is in die diffness
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...