album cover
Vrede Vind
4.870
Afrikaans
Vrede Vind adlı parça albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals tarafından 31 Mart 2017 tarihinde yayınlandıSkepe
album cover
AlbümSkepe
Çıkış Tarihi31 Mart 2017
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM107

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Şarkı sözleri

Trap diep spore my kind, jy sal eendag êrens jou rus weer vind
Onder 'n vye boom langs 'n water stroom in jou drome
Al moet ek jou groet, dit bly 'n bitter soet goodbye
Onthou net wat ek jou geleer het, wat jy saai sal jy maai
Want daar's nie fout nie of ons het hom
En ons is taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy moet weet jy's nie uit glas gemaak nie
En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy is gebore om te lewe, jy's gebore om te veg
Wees 'n man vir jou vrou, 'n pa vir jou kind
Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind
Dis waar jy vrede vind
Hou jou kop hoog, met jou rug teen die wind sal jy jouself weer vind
Op die horison sal jou son op kom in die môre
Hou net moet, tussen die suur en soet gebeur die lewe
En weet net elke man dra 'n kruis, steek jou hand na hom uit
Want daar's nie fout nie of ons het hom
En ons is taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy moet weet jy's nie uit glas gemaak nie
En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy is gebore om te lewe, jy's gebore om te veg
Wees 'n man vir jou vrou, 'n pa vir jou kind
Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind
Dis waar jy vrede vind
As ek die helfte van die man is wat jy was
Sou ek tevrede wees met wie ek is vandag
Daar was nie fout nie of jy het hom
Want jy was taaier as die res van die mensdom
Dit maak nie saak hoe hard jy val nie
Jy't geweet jy's nie uit glas gemaak nie
En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
Jy was gebore om te lewe, jy's gebore om te veg
Jy was 'n man vir jou vrou en pa vir jou kind
Jy het vergeet van aardse dinge, nou het jy rus gevind
Dis waar jy vrede vind
Dis waar jy vrede vind
Written by: Christoph Kotze, Jo Black
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...