album cover
Vreesloos
album cover
Vreesloos adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals tarafından 8 Şubat 2019 tarihinde yayınlandıVoel Jy Die Genade
8 Şubat 2019
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

Maak jou hart 'n bietjie sterker
Vind jouself weer in die stilte
Skop die deure wat jou vashou oop
En breek uit jou verlede
Staan nou op en skud die stof af
Want die lewe lê nog voor jou
Dit is tyd vir 'n weer begin
Wees net wie jy is
Soos 'n huis wat op die rots staan
Deur die storm sal jy nooit vergaan
Kry jou hart weer terug
Kom ons los nou diepe spore
Kom ons wees 'n bietjie vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Slaan jou vuiste in die grond in
Besef jy wat is binne jou?
Hierdie oorlog is al reeds oorvind
Daar's geen beter tyd vir oor begin
Moenie bang is om te val nie
Solank jy net weer opstaan
Kom ons gee die eerste hou
Wees net wie jy is
Soos 'n huis wat op die rots staan
Deur die storm sal jy nooit vergaan
Kry jou hart weer terug
Kom ons los nou diepe spore
Kom ons wees 'n bietjie vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Wees net wie jy is
Soos 'n huis wat op die rots staan
Deur die storm sal jy nooit vergaan
Kry jou hart weer terug
Kom ons los nou diepe spore
Kom ons wees 'n bietjie vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Wees vreesloos
Written by: Jo Black, Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...