album cover
Storm
album cover
Storm adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Spoegwolf (Pty) Ltd tarafından 14 Şubat 2019 tarihinde yayınlandıKoma
AlbümKoma
14 Şubat 2019
FirmaSpoegwolf (Pty) Ltd
BPM141
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Ek wil na jou kyk
Ek wil jou baadjie soek
Jy weet ek speel vir tyd
Voor jy uitgaan
En die wêreld face
Toe ek jou ontmoet
Was ek klaar gereis
[Verse 2]
Ses-en-twintig jaar lank
[Verse 3]
Ek hardloop uit
Ons dans by die kar
Maar buite tyd
Jou voete verward
Ons lywe ryg
Toe ek jou ontmoet
Het die vloer gestyg
[Verse 4]
Na ses-en-twintig jaar
En dit storm in jou kop vanaand
As jy só kyk
[Verse 5]
Swart soos die see
Skeer dit weer in my
Sien jy al deur?
Na wat hier aangaan
Dit was ‘n koma
Maar ek't jou ontmoet
En het opgestaan
[Verse 6]
Na ses-en-twintig jaar
En dit storm in jou kop vanaand
As jy só kyk
[Verse 7]
En dit storm in jou kop vanaand
As jy só kyk
[Verse 8]
Weet ek daar is iets
Rein in my
Heel in my
Rein in my
Heel in my
[Verse 9]
En dit storm in jou kop vanaand
As jy só kyk
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...