album cover
Die Gesprek
11.238
Afrikaans
Die Gesprek adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Vonk Musiek tarafından 16 Haziran 2019 tarihinde yayınlandıTwaalf Rondtes
album cover
Çıkış Tarihi16 Haziran 2019
FirmaVonk Musiek
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM95

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Şarkı sözleri

Uiteindelik sak die reën ons toe
Dis 'n dorreland, maar my hart trek soontoe
As jy sien hoe die mense bid, is daar iets wat praat
Here dis my mense die, op soek na U raad
Nog onbekend vir 'n kind se gees
Maar dis hulle wat weet hoe moet die toekoms wees
En as jy sien hoe die bankrotwind Jou Karoo verlaat
Intussen sal ons koring saai tot die weerlig praat
Sal Jy my held kan wees?
Ek soek Jou water oor my mond en gees
Want ek is dors vir Jou liefde, ek is honger vir Jou omgee
Maar as jy glo Ek kom weer
Dan bring Ek alles wat jou hart begeer
Ek weet jy's dors vir My water, in Jou koelte kom ek rus weer
Ek weet jy's dors vir My water, in Jou koelte kom ek rus weer
Stoot die sluier af, laat die dag maar breek
Voor die hoop verlaat het die bid gebeur
En as jy sien hoe die mense gee en wat die see behels
Here stuur jou wolke hier, laat die reën gesels
Sal Jy my held kan wees?
Ek soek Jou water oor my mond en gees
Want ek is dors vir Jou liefde, ek is honger vir Jou omgee
Maar as jy glo Ek kom weer
Dan bring Ek alles wat jou hart begeer
Ek weet jy's dors vir My water, in Jou koelte kom ek rus weer
Ek weet jy's dors vir My water, in Jou koelte kom ek rus weer
Sal Jy my held kan wees?
Ek soek Jou water oor my mond en gees
Want ek is dors vir Jou liefde, ek is honger vir Jou omgee
Ek weet jy's dors vir My water, in Jou koelte kom ek rus weer
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...