album cover
Bons
737
Afrikaans
Bons adlı parça albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals tarafından 1 Kasım 2019 tarihinde yayınlandıThe Party Starter
album cover
Çıkış Tarihi1 Kasım 2019
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM109

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Vocals
Katinka Band
Katinka Band
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Composer
Katinka Band
Katinka Band
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Producer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Mixing Engineer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer

Şarkı sözleri

Almal ruk los
Spring van die dak tot die grond en bons
Dat die mense hoor hoe ons rol
Ruk los, Kat en Kaas met die geraas
R-A-P baas van die plaas
Ruk los
Spring van die dak tot die grond en bons
Dat die mense hoor hoe ons rol
Ruk los, Kat en Kaas met die geraas
R-A-P baas van die plaas
Awhe, ma se kinners, dis Katinka in die huis
Ek't vir Juan op die beat en hy gooi die base
Ek wil ook probeer cool wees en saam rap
Hopelik sit die liedjie my op die map
En ek eet my Fruit Loops met 'n bietjie suiker
En ek weet dat gaan nie nou ophou luister
Is dit die stuk waar ek af moet buk?
En 'n super six, super suck verse moet ruk
A-B-C-D-E-F-G, H-I-J-K-L-M-N-O-P
Koppie koffie, koppie tee, koppie Milo, mond afvee
Kos is lekker, kos is goed, kos is regtig in my bloed
Broodrol van dit maak my vol
En aandag sit my in die kol
En blank slaan is my tweede naam
So as jy 'n legend is dan sing nou saam
Hier's dit nou, ons amp julle op
Is jy die homeslice van die dorp?
Is jy lus vir skud en jou kop laat ruk?
Almal ruk los
Spring van die dak tot die grond en bons
Dat die mense hoor hoe ons rol
Ruk los, Kat en Kaas met die geraas
R-A-P baas van die plaas
Ruk los
Spring van die dak tot die grond en bons
Dat die mense hoor hoe ons rol
Ruk los, Kat en Kaas met die geraas
R-A-P baas van die plaas
Los jou sonder krag, noem my Mr. Eskom
Hele plek kyk as ek en Kat inkom
Rap so maklik laat dit lyk soos 'n G-som
Hier is vir jou 'n toffie, wat hom, sien hom
Kom ek sê gou vinning wat gaan vir wat
Ons vat hom nou van tweede tot sesde rat
Sit jou hande in die lug, nou sit dit plat
Rap so hard laat die dak insak
Katinka op die track met 'n dabbie so siek
Sy bring die wraps, ek bring die bier
Tracks so hot it grills your meat
If you to preuts for this then take a seat
Katinka en Kaas met die base, boom-boom
Vibe too groot, please make some room
Chop die haters uit so zoom-zoom-zoom
Hier's dit nou, ons amp julle op
Is jy die homeslice van die dorp?
Is jy lus vir skud en jou kop laat ruk?
Almal ruk los
Spring van die dak tot die grond en bons
Dat die mense hoor hoe ons rol
Ruk los, Kat en Kaas met die geraas
R-A-P baas van die plaas
Ruk los
Spring van die dak tot die grond en bons
Dat die mense hoor hoe ons rol
Ruk los, Kat en Kaas met die geraas
R-A-P baas van die plaas
Written by: Jan Bloukaas, Katinka Band
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...