album cover
Vasdanslyf
album cover
Vasdanslyf adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Select Musiek tarafından 3 Nisan 2020 tarihinde yayınlandıTwintig20
AlbümTwintig20
3 Nisan 2020
FirmaSelect Musiek
BPM
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Staan en wag in die gang
Gaan jy na my toe kom of is jy bang?
Daar’s net een ding wat ek wil doen
Dis om jou op te tel en te soen
[PreChorus]
Want daar is iets wat jy doen aan my
Ek kan net nie genoeg van jou kry
Kom net saam laat ons beweeg
Want van stilstaan gaan ons roes
[Chorus]
Jy met die vasdans lyf, losdans voete
Lippe wat so lekker om die hoekie vry
Vasdans lyf, losdans voete
Vat ‘n bietjie meer aan my
Al is dit koud
Maak jy my warm
Ek voel jou lyf
Hier in my arms
Met jou vasdans lyf
En jou losdans voete
Mors jy bietjie meer met my
[Verse 2]
Knieë lam as jy lag
Sal jy by my bly nog 'n dag?
Jy’s my favourite koppie tee
En al fluister ek, wil ek dit skree
[PreChorus]
Want daar is iets wat ek wil weet
Hoe kry jy dit reg dat ek so sweet?
Kom net saam laat ons beweeg
Want van stilstaan gaan ons roes
[Chorus]
Jy met die vasdans lyf, losdans voete
Lippe wat so lekker om die hoekie vry
Vasdans lyf, losdans voete
Vat ‘n bietjie meer aan my
Al is dit koud
Maak jy my warm
Ek voel jou lyf
Hier in my arms
Met jou vasdans lyf
En jou losdans voete
Mors jy bietjie meer met my
[Chorus]
Jy met die vasdans lyf, losdans voete
Lippe wat so lekker om die hoekie vry
Vasdans lyf, losdans voete
Vat ‘n bietjie meer aan my
Al is dit koud
Maak jy my warm
Ek voel jou lyf
Hier in my arms
Met jou vasdans lyf
En jou losdans voete
Mors jy bietjie meer met my
[Verse 3]
Jy sê dit vir my
Ek wys dit vir jou
En hier staan ek hart op die mou
Ek sê dit vir jou
Jy wys dit vir my
Dis net jy wat my so verlei
Jy met die vasdans lyf, losdans voete
Written by: B. Peyper, Dirkie Gildenhuys, Don Kelly, N. Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...