Müzik Videosu

Şurada:

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Jacob Swann
Jacob Swann
Performer
Jacobus Christiaan Swanepoel
Jacobus Christiaan Swanepoel
Lead Vocals
Jacques Steyn
Jacques Steyn
Electric Bass Guitar
Iwan Kemp
Iwan Kemp
Drums
Erik Botes
Erik Botes
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Christiaan Swanepoel
Jacobus Christiaan Swanepoel
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jacobus Christiaan Swanepoel
Jacobus Christiaan Swanepoel
Producer

Şarkı sözleri

My veters flenters en my sole geskeur Maar ek sal aanhou stap tot by jou en tot by jou deur Ek lyk na min, maar ek voel na soveel meer Al het ek niks nie, kan jy dit kry Al het ek niks nie, kan jy dit kry My hemp gekreukel, maar tenminste skoon gewas Eks op die plaas en jy bly in 'n ander klas Ek weet dalk min, maar ek weet dat ons twee pas Al het ek niks nie, kan jy dit kry Al het ek niks nie, kan jy dit kry Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef Was daar ooit te min gewees Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef Was daar ooit te min gewees Dalk moet ek hoop, dalk moet ek smeek Dalk moet ek bid, want dit bring dan die reën En ek voel soos droeë grond voor die Here hom seën Al het ek niks nie, kan jy dit kry Al het ek niks nie, kan jy dit kry Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef Was daar ooit te min gewees Was daar ooit te min gewees, te min om van te leef Was daar ooit te min gewees Ek raak bekommerd oor hoe jy maak Oor iemand anders, wat jou weg wil vat Want hy sal jou als gee behalwe sy hart Al het ek niks nie, kan jy dit kry Al het ek niks nie, kan jy dit kry Al het ek niks nie, kan jy dit kry Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Writer(s): Jacobus Christiaan Swanepoel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out