album cover
Dankbaar
album cover
Dankbaar adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak 2182733 Records DK tarafından 30 Haziran 2021 tarihinde yayınlandıDrome Kan Vlerke Kry
30 Haziran 2021
Firma2182733 Records DK
DilEnglish
BPM100
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

Ek het mistakes
Wat ek lankal moes aanvaar
God is aan my sy
Met alles wat eke aanpak
Hy skryf die storie
Wat eke eendag gaan klaar maak
Ek besef, ek is is blessed
Ek is dankbaar
Ek het a dak oor kop
As ek gan slaap ini aand
En ek het kos in my mag in
As ek die yskas oep maak
Ek hetttie tyd
Om vani pad af te kan dwaal
So ek werk hard
Laat ek my ouers trug betaal
So baie skuld war ek trug
En nog uit moet sien
So baie gedisappoints
Wat ek nog uit wil vee
Eks dankbaar
Vir alles wat ek in wysheid sien
Eks gebless, but humbled genoeg
Om my nie uit te gie
Kani my lifestyle bekostig nie
Ek bly broke al is da dinge wat eke op moes gie
Die sacrifices gaan ek eendag in my pocket sien
Dans ek a dawg en jy sal die hond sy kos moet gie
Jy moet onthou
Dat God briek altyd deur
Jou groot blessing
Voel somtyd soos a probleem
So ek is dankbaad
Vir alles wat hy my leen
Want Ek is broke
Al is ek ryklik geseend
Ek het mistakes
Wat ek lankal moes aanvaar
God is aan my sy
Met alles wat eke aanpak
Hy skryf die storie
Wat eke eendag gaan klaar maak
Ek besef, ek is is blessed
Ek is dankbaar
Mayb het ek meer
As wat Ander het
So ek waardeer it alhoe meer
Want neto is alles weg
Bid ook gereeld
Ek dank God elke keer
Ek word geinspireer
Net Deur omte kan dankie se
Ek is gebless met so baie
En eks dieselle ou
My ma'le gee my kos
My naam da byte het ek self gebou
Stadig, ou, ek humble myself
Nou somme dadlik nou
Woorde het krag
Wat my skaduwee nou kan swaarder bou
So bly ma positive
In elke situasie, ou
Ek het nie geld nie
So ek my bou my tot ek op gan blow
Ma lyk vimy Dankbaarheid
is die fondasie, ou
Recovery vani past
Is my situasies basies nou
Ek het mistakes
Wat ek lankal moes aanvaar
God is aan my sy
Met alles wat eke aanpak
Hy skryf die storie
Wat eke eendag gaan klaar maak
Ek besef, ek is is blessed
Ek is dankbaar
Written by: Tamlin Samuels

Loading...