album cover
Tyd Hardloop Uit
102
Singer/Songwriter
Tyd Hardloop Uit adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Supra Familias tarafından 24 Eylül 2021 tarihinde yayınlandıHalfvol
album cover
AlbümHalfvol
Çıkış Tarihi24 Eylül 2021
FirmaSupra Familias
LanguageDutch
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM83

Krediler

COMPOSITION & LYRICS
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter
Johnny de Ridder
Johnny de Ridder
Songwriter

Şarkı sözleri

Die uitsig hier op die stoep so koud
Voel asof ek al vir ewig hier wag en fantiseer oor jou
Ek voel benoud
Jou rokkie waai in die wind
Ek moet aan die ry kom
Ek moet aan die ry kom
Daar's vlinders in my maag wat hemel toe vaar
As ek dink aan jou wat aan my raak maak my senuwees klaar
Jy kan my warm hou as die winder kloue yskegels van my trane maak
Jou oë lyk swaar, het jy gremering aan?
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Onthou jy dertig was oud?
Onthou jy die dae was warm en die biere was yskoud?
'N Hangover het net n dag lank gehou
Ek proe nogsteeds die witwyn op jou lippe as ek my oë toe maak
Onthou jy die reën en die branders wat breek
Ek onthou jou en die res het ek vergeet
Hoe ouer ek raak
Hoe vinniger moet ek maak
'N Enkel is n ding wat breek sussie
Een sluk van jou en ek kry onmiddelik dubbel-visie
Agter elke man is daar 'n vrou wat haar oë rol
Harte op die vloer
Reënboog wat by my rug af spoel
En ek sal vir jou lief wees
Al is jy nie meer so mooi soos nou nie
Ek sal jou drae as jy sukkel
Ek sal jou drae as jy sukkel
Al wat ons het is mekaar
Al wat ons het is nou
Al wat ons het is tyd
En die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Die tyd hardloop uit
Onthou jy dertig was oud?
Onthou jy die dae was warm en die biere was yskoud?
'N Hangover het net 'n dag lank gehou
Ek proe nogsteeds die witwyn op jou lippe as ek my oe toe maak
Onthou jy die reën en die branders wat breek
Ek onthou jou en die res het ek vergeet
Ons lewe hande in die hare
Wind deur die blare
Sand deur die uurglas
Kop bo water
'N Vuur brand steeds in my
Ek onthou jou onthou jy my
Onthou jy dertig was oud?
Onthou jy die dae was warm en die biere was yskoud?
'N Hangover het net 'n dag lank gehou
Ek proe nogsteeds die witwyn op jou lippe as ek my oe toe maak
Onthou jy die reën en die branders wat breek
Ek onthou jou en die res het ek vergeet
Ek onthou jou en die res het ek vergeet
Ek onthou jou en die res het ek vergeet
Written by: Hunter Kennedy, Johnny de Ridder
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...