album cover
Bring Dit
16.316
Afrikaans
Bring Dit adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. tarafından 20 Mayıs 2022 tarihinde yayınlandıLos Jou Hart
album cover
Çıkış Tarihi20 Mayıs 2022
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

Ons het lank gewag
Deur die swoeg en sweet
Het ons geweet wat voor ons lê
'n Aand waar ons mekaar weer gaan hê
Die wag is verby
Ons is weer saam, reg om te gaan
Probleme pla ons min
So laat die kuier nou begin
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf
En druk my styf hier om die draai
En laat my voete omswaai
Ons bene beweeg, die glase is leeg
Ons dans dat dit wit sit
Ons almal bring dit
Ek is nooit verveeld
As jy by my is sal ek nooit uitmis
Jy kan maar langer bly
Want ek kan nie genoeg van jou kry
Niemand anders kan
My soos jy laat voel, jou energie wat spoel
Slaan my asem weg
Sal jy my weer kom bederf?
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf
En druk my styf hier om die draai
En laat my voete omswaai
Ons bene beweeg, die glase is leeg
Ons dans dat dit wit sit
Ons almal bring dit
Ons almal bring dit
Bring die musiek
Bring die beat
Gee my als wat jy nog in jou het
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf
En druk my styf hier om die draai
En laat my voete omswaai
Ons bene beweeg, die glase is leeg
Ons dans dat dit wit sit
Ons almal
Gooi, gooi hierdie lyf
En druk my styf hier om die draai
En laat my voete omswaai
Ons bene beweeg, die glase is leeg
Ons dans dat dit wit sit
Ons almal bring dit
Ons almal bring dit
Ons almal bring dit
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...