Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Keyboards
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Şarkı sözleri

Ek kyk nie meer die advertensiebreuke soos jy altyd graag wou kyk En ek lees nie meer die grappe in die Huisgenoot oor koffie en beskuit En ek kook nie meer die pasta wat jy borde vol kon skep Stap nie meer die selfde roete met die honde wat ons het Maar ek slaap nou al vir maande net in jou kant van die bed Want ek verbeel my dat dit nog jou reuk op het Miskien ek's nie seker nie Dalk is ek moontlik nog nie oor jou Ek dink nou en dan Nie gereeld net so soms maar ek doenit tog Ek weet nie ek wonder, miskien ek's nie seker nie Dalk is ek moontlik nog Ek wil dit nie hê nie Almal sê dan liefde oorwin Miskien ek's nie seker nie Dalk is net liefde te min Probeer so hard om jou nie raak te sien nie as jy in my kringe draai En as ek iewers in jou Ma vasloop dan sê ek maar net vinnig Hi Hoekom moes jou parfuum naby wees aan waar ek myne koop En ek kry die reuk en vinnig kom die trane so ek loop Heel in 'n ander rigting ek hoop rêrig dit hou eendig op Maar ek mis jou en ek hoop dalk mis jy my ook Miskien ek's nie seker nie Dalk is ek moontlik nog nie oor jou Ek dink nou en dan Nie gereeld net so soms maar ek doenit tog Ek weet nie ek wonder, miskien ek's nie seker nie Dalk is ek moontlik nog Ek wil dit nie hê nie Almal sê dan liefde oorwin Miskien ek's nie seker nie Dalk is net liefde te min Dalk is net liefde te min Dalk is net liefde te min Miskien ek's nie seker nie Dalk is ek moontlik nog nie oor jou Ek dink nou en dan Nie gereeld net so soms maar ek doenit tog Ek weet nie ek wonder, miskien ek's nie seker nie Dalk is ek moontlik nog Ek wil dit nie hê nie Almal sê dan liefde oorwin Miskien ek's nie seker nie Dalk is net liefde te min Miskien ek's nie seker nie Dalk is net liefde te min
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out