album cover
Verslaaf
album cover
Verslaaf adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak WM South Africa tarafından 10 Ocak 2021 tarihinde yayınlandıElektries - EP
10 Ocak 2021
FirmaWM South Africa
BPM101
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Donker aande, dan skaterlag
Veroorsaak trane maar maak my dag
Elke keer as ek probeer om jou op te gee
Dan vat jy my net weer
[Chorus]
Jy's my slegte gewoonte
Ek soek meer van jou
Jy's my hemel op aarde
Maar die hel wat my terug hou
Gee my medikasie asseblief
Want ek moet vergeet van jou
Rehabiliteer my asseblief
Want ek's verslaaf aan jou
[Verse 2]
Deur my are laat in die nag
My liggaam bewe jy sit en lag
Jou liefde maak net seer, ek's op my knieë
Maak die ons laaste keer
Ek kan nie meer
[Chorus]
Jy's my slegte gewoonte
Ek soek meer van jou
Jy's my hemel op aarde
Maar die hel wat my terug hou
Gee my medikasie asseblief
Want ek moet vergeet van jou
Rehabiliteer my asseblief
Want ek's verslaaf aan jou
[Verse 3]
Whoah-oh-oh
[Verse 4]
Jou parfuum hier op my kussings
Maak my ontrekkings erger
Dis moeilik om jou op te gee (Op te gee)
Wat jy doen aan my is giftig
My kop sê wees versigtig
Dis my hart wat nie kan aan beweeg
[Verse 5]
Ek probeer ek sweer
Ek sê dit elke keer
Maar ek het geen beheer, oh-oh
[Chorus]
Jy's my slegte gewoonte
Ek soek meer van jou
Jy's my hemel op aarde
Maar die hel wat my terug hou
Gee my medikasie asseblief
Want ek moet vergeet van jou
Rehabiliteer my asseblief
[Verse 6]
Want ek's verslaaf aan jou
Written by: Georic Lomas, Paulo Azevedo
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...