album cover
Weier
22.331
Afrikaans
Weier adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak WM South Africa tarafından 1 Ocak 2014 tarihinde yayınlandıDie Regte Tyd
album cover
Çıkış Tarihi1 Ocak 2014
FirmaWM South Africa
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM106

Şarkı sözleri

[Verse 1]
As die ligte vervlou en ek jou stem weer onthou
Tussen die mure van jou ma se kombuis
Jy sê jy soek 'n begin en ek is net 'n vriendin
Maar jis ek wens daar was meer tussen ons
[Verse 2]
Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
[Verse 3]
Jy is die olie op 'n vuur hier binne my
'n Dag lank wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels van my hart se deure
Maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop
Maar jy weier om te klop, mmh-mm
[Verse 4]
En van gister tot nou as jy my dalk nog onthou
Verander alles in jou ma se kombuis
Is alles net soos dit was, so hoekom lyk jy verras
Ek was moeg gesit en wag net vir jou
[Verse 5]
Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
[Verse 6]
Jy is die olie op n vuur hier binne my
'n Dag lank wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure
Maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop
Maar jy weier om te
[Verse 7]
Klop aan my deur, dis my hart wat jy skeur want
Jy kan nie sien daar is 'n môre
Na vandag se gebeure, weet ek dis seker
Daar's iets wat jy net nie hoor
[Verse 8]
Jy is die olie op n vuur hier binne my
'n Dag lank wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure
Maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop
Maar jy weier om te klop
[Verse 9]
'n Dag lank wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure
Maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop
Maar jy weier om te klop
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...