Krediler

PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Die Campbells
Performer
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Remixer
Tony Campbell
Tony Campbell
Lead Vocals
Harry Campbell
Harry Campbell
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Valiant Swart
Valiant Swart
Songwriter
Tony Campbell
Tony Campbell
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Tony Campbell
Tony Campbell
Producer

Şarkı sözleri

Sy dra te veel eyeshadow
Te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Sy's 'n leopardskin tiger
Sy vra my vir 'n lighter
Sy wikel haar wimpers
Sy's 'n rock 'n roll spider
Haar stewels is die styfste
Sy verjaar about die vyfde
Sy's permanent lente
Sy's 'n straight and narrow byster
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy's 'n hallelujah whitewash
Sy's so common soos 'n royal flush
Haar tjappies is nommerpas
Sy's 'n panel van double clutch
Sy's 'n trane trekker junkie
Daar's trane in haar drankie
Sy's 'n bruistablet vir slankie
En sy smaak sy outjie's funky
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Eyeshadow
Sy dra te veel eyeshadow
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...