album cover

Transkaroo

237Afrikaans2022
album cover
Transkaroo adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Vonk Musiek tarafından 11 Mart 2022 tarihinde yayınlandıTranskaroo - Single
Yayın Tarihi11 Mart 2022
FirmaVonk Musiek
BPM114
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Chorus]
Transkaroo
Bring haar huis toe
Laat jou yster wiele rol, bring haar en maak my lewe vol
Transkaroo
Snel oor die spore
Want met jou bring jy my liefde terug na my
[Verse 1]
Waar is jy nou op jou spoor?
Hoe vêr is sy nog van my?
Is jy deur die ou Karoo, rol nou aan
Was daar eensaamheid by haar?
Deur die verlate droë land
Bring haar gou terug hier na my, rol nou aan
[Chorus]
Transkaroo
Bring haar huis toe
Laat jou yster wiele rol, bring haar en maak my lewe vol
Transkaroo
Snel oor die spore
Want met jou bring jy my liefde terug na my
[Verse 2]
In die Boland sal sy voel
Sy kom terug waar sy behoort
Terug deur haar ou Heideland, rol nou aan
In die verte hoor ek jou nou
En jou ou fluit klink soos musiek
Hier's jou eindpunt maar my begin, Transkaroo
[Chorus]
Transkaroo
Bring haar huis toe
Laat jou yster wiele rol, bring haar en maak my lewe vol
Transkaroo
Snel oor die spore
Want met jou bring jy my liefde terug na my
Want met jou bring jy my liefde terug na my
Want met jou bring jy my liefde terug na my
Written by: Herman Holtzhausen

Shazam Alt Bilgi

Dil seç:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Bizi Takip Edin

Loading...