album cover
Vibracrete
Turnede
album cover
Vibracrete adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak VCK Music tarafından 23 Eylül 2022 tarihinde yayınlandıKanniedood
23 Eylül 2022
FirmaVCK Music
BPM168
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Voorspel die einde
Desperate tye
Trek uit al die klere
Maak toe al die deure
Haat die opposisie
Spoke op 'n missie
Hierdie is nie lewe nie
[Verse 2]
Vrees op aanvraag
Sonder medelye
Werk sonder betaling
Doen dit vir ervaring
Nog 'n gym-sessie
Verval in depressie
Hierdie is nie lewe nie
[Chorus]
In my kop is ek steeds daar
Volle sirkel gegaan
Agter vibracrete verdwaal
Jeugverhaal
Sukkel tot die naweek
Sukkel tot die hartbreek
Donderbui
Op my moer gekry
In my kop is ek steeds daar
Volle sirkel
[Verse 3]
Gedrink oor die verlede
Onlus in die stede
Breek af die standbeelde
Kry jou byvoordele
Verbrand die kuns
Alles vir 'n wins
Hierdie is nie lewe nie
[Verse 4]
Kinders by dosyne
Crack-kop in die myne
Plastiek-oseaan
Op 'n wentelbaan
Selfgedrewe karre
Bankrot verhoognarre
Hierdie is nie lewe nie
[Chorus]
In my kop is ek steeds daar
Volle sirkel gegaan
Agter vibracrete verdwaal
Jeugverhaal
Sukkel tot die naweek
Sukkel tot die hartbreek
Donderbui
Op my moer gekry
In my kop is ek steeds daar
Volle sirkel gegaan
[Verse 5]
Wilde veldbrande
Gate in die hande
Maraton om die huis
Lang pad met 'n kruis
Op pad na mars
Geen drank in die bars
Hierdie is nie lewe nie
[Verse 6]
Desperate tye
Desperate tye
Desperate tye
Desperate tye
Desperate tye
Desperate tye
Hierdie is nie lewe nie
[Chorus]
In my kop is ek steeds daar
Volle sirkel gegaan
Agter vibracrete verdwaal
Jeugverhaal
Sukkel tot die naweek
Sukkel tot die hartbreek
Donderbui
Op my moer gekry
In my kop is ek steeds daar
Volle sirkel gegaan
Written by: Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, John Hunter Eddington Kennedy, Richard Kyle Onraet, Rudolph Willemse
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...