Şarkı sözleri

Verlore, gebroke Dis net weer ek wat voor my staan Alleenig, ek weet dit Dis moeilik om alleen die lewe deur te gaan Op my eie voel ek min Maar met die nuwe dag se wind voel ek hoog My geloof se greep gly soms Maar met my hand in joune is daar hoop Hulle se twee is beter as een Soms kan mens skaars, staande bly alleen Bly by my (Ons almal het iemand...) Bly by my (Ons almal het iemand...) (Ons almal het iemand...) Ek staan hier en bewe En dink aan al die dinge wat ons deur moet gaan Dis moelik, ek weet dit Ons almal soek net iemand om ons te verstaan Op my eie voel ek min Maar met die nuwe dag se wind voel ek hoog My geloof se greep gly soms Maar met my hand in joune is daar hoop Hulle sê twee is beter as een Soms kan mens skaars, staande bly alleen Bly by my (Ons almal het iemand...) Bly by my (Ons almal het iemand...) (Ons almal het iemand...) Waar is jy nou, daars soveel lewe om te leef (Ons almal het iemand...) Waar is jy nou Want ons almal het iemand nodig om te bly My arms bly nog oop vir jou Ek bly hier om jou vas te hou Ek weet nou, ek weet dit nou Ons almal moet net bly vashou Twee is beter as een Soms kan mens skaars, staande bly alleen Bly by my (Ons almal het iemand...) Bly by my (Ons almal het iemand...)
Writer(s): Janie Bay, Jemma Pheiffer, Ruan Graaff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out