Şarkı sözleri

Lyntjie, lyntjie, waar's jy nou Dis ek en jy weerskante van die tou Ek weet jy's bang, jy's seergemaak Maar ek is nie seer nie Ek is nie jy nie Lyntjie, lyntjie, hier's ek nou Moet ek eers van die dak afspring vir jou Gee my net 'n kans om vir jou te sê Dat jy die een is wat ek wil hê Lyn vir lyn Ek wil jou lees By jou wees In siel en gees Lyn vir lyn Wat ookal gebeur Was dit te gou Te gou vir jou Te gou vir jou Wêreld wêreld wêreld weg Ek wens jy kan, net verstaan Dat ek by jou, by jou wil staan Al wat ek vra is vir een kans Lyn vir lyn Ek wil jou lees By jou wees In siel en gees Lyn vir lyn Ek wil jou lees By jou wees In siel en gees Lyn vir lyn Wat ookal gebeur Was dit te gou Te gou vir jou Te gou vir jou Lyntjie, lyntjie, waar's jy nou Dis ek en jy weerskante van die tou Ek weet jy's bang, jy's seergemaak Maar ek is nie seer nie Ek is nie jy nie
Writer(s): Rouxan Cloete, Johan Viljoen, Daniel Marais, Johan Balt Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out