Şarkı sözleri

Dis vyf minute Voor jou wekker af sou gaan Iets krap teen die mure Die binnekant 'N Koppie koffie om die donker weg te sluk Dis bittersoet, dis bittersoet Dis bitter Stil Bring net jou klere daar's plek in my kar Ons bou 'n hout seehuisie langs Mars se oseaan Jou ou kitare en daai fotos teen die muur In die ruimte waar jy wegkruip As die wêreld te kleurblind raak Jou fancy meubels vergader net stof En jy't daai uurglas oopgebreek Oop soos jou son Bring net jou klere daar's plek in my kar Ons hou 'n groot partytjie langs Mars se oseaan Sterre en ligte en mense wat lag Ons bou 'n nuwe lewe langs Mars se oseaan Tien Nege Agt Sewe Ses Vyf Vier Drie Twee Een Bring net jou klere daar's plek in my kar Ons hou 'n groot partytjie langs Mars se oseaan Sterre en ligte en mense wat lag Ons bou 'n nuwe lewe langs Mars se oseaan Langs Mars se oseaan (Mars se oseaan) (Langs Mars se oseaan) (Mars se oseaan) (Langs Mars se oseaan) Dis vyf minute Voor jou wekker af sou gaan Dis bittersoet, dis bittersoet Dis bitter Stil
Writer(s): Esté Rabé, Lourens Rabe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out