album cover
Net Dans
album cover
Net Dans adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals tarafından 21 Haziran 2024 tarihinde yayınlandıIDENTI"TYD"
Released21 Haziran 2024
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM100
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Jy sê dis eenvoudig om te laat gaan
Die wêreld druk die ideale lewe wat ons streef
Ongemaklik in my eie vel
Maar dis okay, jy lyk goed, perfekte lewe wat jy leef
[Verse 2]
Want die druk maak dit swaar om net te wees
Alles wat ons is, 'n geveg in vlees
Jy kan deel wees
Solank jy die druk vrees
[Verse 3]
Maar tog is alles niks en niks is als
My waarde lê in God Homself
Kom na My toe
By My sal jy rus vind
[Verse 4]
So, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Ja, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog 'n kans (Tu, tu-du-du-tu)
[Verse 5]
Ja, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Ja, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Jy het nog 'n kans (Tu, tu-du-du-tu)
[Verse 6]
Intimiderend om in te pas
Die norm kleur die lyne in
Maar ek wil net myself wees
[Verse 7]
Dis eenvoudig om net te leef
Want die Here alleen sê vir my en jou
“Ons is goed genoeg”
[Verse 8]
Want die druk maak dit swaar om net te wees
Alles wat ons is, 'n geveg in vlees
Jy kan deel wees
Solank jy die druk vrees
[Verse 9]
Maar tog is alles niks en niks is als
My waarde lê in God Homself
Kom na My toe
By My sal jy rus vind
[Verse 10]
So, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Ja, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog 'n kans (Tu, tu-du-du-tu)
[Verse 11]
Ja, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Ja, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Jy het nog 'n kans (Tu, tu-du-du-tu)
[Verse 12]
So, ek wil net dans
Ja, ek wil net dans, uh-uuh
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog 'n kans (Tu, tu-du-du-tu)
[Verse 13]
So, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Ja, ek wil net dans (Tu, tu-du-du-tu)
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog 'n kans (Tu, tu-du-du-tu)
[Verse 14]
Ooh, vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog ‘n kans
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...