album cover
Plaaskat
album cover
Plaaskat adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Select Musiek tarafından 14 Haziran 2024 tarihinde yayınlandıPlaaskat - Single
14 Haziran 2024
FirmaSelect Musiek
BPM104
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Intro]
Sy het agtergrond
Sy’s mooi gesond
Oe aitsa
Die plaaskatte laat die koppe draai, oh
[Verse 1]
Die manne wil kom kyk hoe die plaas se meisies lyk
Want katte wat met cruisers ry gaan jy nie in die stad kan kry nie
Almal wil kom sien wat die platteland bedien
Want sy’s gemaak uit aardse sout, baie skaam en bietjie stout
[PreChorus]
Sy't daai tipe hart wat jou laat ouers vra, oh
Jy hoef nie eers te dink nie man jy weet mos klaar
[Chorus]
Sy het agtergrond
Sy’s mooi gesond
Oe aitsa
Die plaaskatte laat die koppe draai, oh
Lippe sag, ja jy mag maar ek kort
Een plaaskat om hierdie kop te swaai
[Verse 2]
Die manne wil kom proe
Hoe die liefde smaak as iemand dit bedoel
Soet, soeter, soetste stroop
Sukkel om haar om te koop
Sy gaan jou laat wag
Maak nie saak hoe lank
Ek in hierdie ry moet staan nie
Staan tot ek ‘n plaaskat vang nie
[PreChorus]
Sy’t daai tipe hande wat ‘n ring wil dra
Jy hoef nie eers te dink nie man jy weet mos klaar
[Chorus]
Sy het agtergrond
Sy’s mooi gesond
Oe aitsa
Die plaaskatte laat die koppe draai, oh
Lippe sag, ja jy mag maar ek kort
Een plaaskat om hierdie kop te swaai
[Bridge]
Sy’t daai tipe hart wat jou laat ouers vra
Sy’t daai tipe hande wat ‘n ring wil dra
Sy’t daai tipe hart wat jou laat ouers vra
Sy’t daai tipe hande wat ‘n ring wil dra
[Chorus]
Sy het agtergrond
Sy’s mooi gesond
Oe aitsa
Die plaaskatte laat die koppe draai, oh
Lippe sag, ja jy mag maar ek kort
Een plaaskat om hierdie kop te swaai
Agtergrond, sy’s mooi gesond
Oe aitsa
Die plaaskatte laat die koppe draai, oh
Lippe sag, ja jy mag maar ek kort
Een plaaskat om hierdie kop te swaai
Ek kort een plaaskat om hierdie kop te swaai
Written by: Richann Brüssow
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...