album cover
Beheer
1.046
Pop
Beheer adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak NUELIGHT (PTY) LTD tarafından 1 Haziran 2023 tarihinde yayınlandıBeheer - Single
album cover
Çıkış Tarihi1 Haziran 2023
FirmaNUELIGHT (PTY) LTD
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM127

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Kan dit nie beheer nie, ah-ah
Nie myself beheer, mmh-mm
Sal my nie kan keer nie
Ek het my oog op jou, mmh-mm
[Verse 2]
Selfs met afstand
Sien jou net nou
In die kar wegry
Ek's oppad na jou
[Verse 3]
Ooh niks sal my kan keer nie, mmh-mm
Ooh, jy en my en ek en jy
[Chorus]
Jy kan my nie beheer nie
Maar ek val elke keer vir jou
My hart wil net nie leer nie
Ek moet dit elke keer onthou
Jy kan my nie beheer nie
Moet net my gevoelens by die deur hou
Jy kan my nie beheer nie
[Verse 4]
Jy staan op aandag, mmh-mm
Ek sê dit trek aandag
Teveel verduidelik
Voel goed en nie duidelik
[Verse 5]
Brand sonder wonder, ah-ah
Jou lippe speel akkoorde, ah
In jou bed lê
Wat sal pastoor dan nou môre sê
[Verse 6]
Ooh niks sal my kan keer nie, mmh-mm
Ooh, net 'n les wat sê
[Chorus]
Jy kan my nie beheer nie
Maar ek val elke keer vir jou
My hart wil net nie leer nie
Ek moet dit elke keer onthou
Jy kan my nie beheer nie
Moet net my gevoelens by die deur hou
Jy kan my nie beheer nie
Kan my nie beheer nie
Kan my nie beheer nie
[Verse 7]
Ooh niks sal my kan keer nie
Ooh, ons is nooit vriende nie
[Chorus]
Jy kan my nie beheer nie
Maar ek val elke keer vir jou
My hart wil net nie leer nie
Ek moet dit elke keer onthou
Jy kan my nie beheer nie
Moet net my gevoelens by die deur hou
Jy kan my nie beheer nie
[Chorus]
Jy kan my nie beheer nie
Maar ek val elke keer vir jou
My hart wil net nie leer nie
Ek moet dit elke keer onthou
Jy kan my nie beheer nie
Moet net my gevoelens by die deur hou
Jy kan my nie beheer nie
Written by: Julanie Chetty, Loki Rothman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...