album cover
Ons Verander
album cover
Ons Verander adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Janie Bay & Hunter Kennedy tarafından 27 Eylül 2024 tarihinde yayınlandıOns Verander - Single
Released27 Eylül 2024
FirmaJanie Bay & Hunter Kennedy
BPM171
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Ek dink iets moet verander
As ek verder wil kan gaan
Ek bly net stuck in hierdie kamer
Hierdie leemte maak my mal
[Verse 2]
Dalk is dit te laat om mense in te laat
Nogsteeds onseker
Gaan my kanse maar moet vat
[Verse 3]
Kan jy dit voel, kan jy voel ons verander?
Is ek alleen die enigste een hier op aarde?
Ek raak beter elke dag
Met een fout op 'n slag
Kan jy dit voel, kan jy voel ons verander?
[Verse 4]
Hou my terug, ek wil vorentoe beweeg
As ek kon kies sou ek wou vlieg
Ek kyk net noord ek stoomrol voort, maar
Dalk is dit te laat
Om jou saam met my te vat
Nogsteeds onseker
Sien jou aan die ander kant
[Verse 5]
Kan jy dit voel, kan jy voel ons verander?
Is ek alleen die enigste een hier op aarde?
Ek raak beter elke dag
Met een fout op 'n slag
Kan jy dit voel, kan jy voel ons verander?
[Verse 6]
Is ek alleen?
Hier by myself
Dit voel altyd of ek fight tussen hemel en hel
[Verse 7]
Is ek alleen?
Hier by myself
Dit voel altyd of ek fight tussen hemel en hel
[Verse 8]
Kan jy dit voel, kan jy voel ons verander?
Is ek alleen die enigste een hier op aarde?
Ek raak beter elke dag
Met een fout op 'n slag
Kan jy dit voel, kan jy voel ons verander?
Kan jy dit voel, kan jy voel ons verander?
Written by: Jana Carina Bougas, John Hunter Eddington Kennedy
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...